Verskyn in Opleiding en Onderwys


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Opleiding en Onderwys

R0.00

 
Klavier- en sanglesse vir beginners
 : 1 |   : 0

"Love is like playing music. First you need to learn to play by the rules. Then you must forget the rules and play from your heart" Kom leer om met jou hart die klavier te speel. Klavier- en sanglesse vir beginners, in 'n huislike atmosfeer in Equestria - Pretoria Oos

R650

 
zibbi opvoedkunde
 : 1 |   : 0

Zibbi education is rekenaar program wat op dvd beskikbaar is en wat met n rekenaar muis gespeel word om antwoord opsies te kies en wat moeilike begrippe word stap-vir-stap verduidelik met klank en kleur!!Basiese wiskunde vanaf 4jaar tot 9jaar .Oefening om alle konsepte in te skerp. Afrikaans bied 13 programme aan alles van Alfabet: a tot z Vorms: vierkant,ovaal,reghoek,driehoek,vyfhoek,hart,diama nt,halfmaan,silinder,sirkel,ster. Kleur: Oranje,groen,swart,rooi,pienk,pers,grys,bruin,blou ,geel,wit. Aftrek; 1 tot 10 met meer as 35 verskillende temas Optel; 1 tot 10 met meer as 35 verskillende temas Dae van die week; Maandag tot sondag Seisoene; 4 van die jaar Tyd; 15 verskillende temas om uur ,half uur,kwart voor en kwaart oor te verduidelik en te speel met meer as 170 oefeninge Syfers; 1 tot 10 wat verduidelik op rekenaar hoe om syfers met linker en regter hand te skryf Teenoorgesteldes: Nuut en oud,vol en leeg,oop en toe,warm en koud,vet en maer. Diere en hul geluide; 11 diere wat naam van dier ,geluid,en geluid naam verduidelik. Kolle; Tel kolle op n dommino steun 1 tot 20. Die program verskerp visuele diskrimenasie en geheue,ouditiewe diskriminasie en geheue,verbeter oogspan,verskerp konsentrasie,verbeter lang - korttermyn geheue. Ons fokus op probleemareas. Alles word stap-vir-stap met klank verduidelik Ons kry fantastiese terugvoer van mammas en daar is selfs tuisonderig groepe en ouers wat gebruik maak van ons programe.Dit help vir kinders met ADHD en ook disleksie.. Die kinders werk stresloos met ons program en kan die lesse oor en oor gebruik tot hulle ‘n konsep verstaan.. Gebruik die volprogram vir slegs R550 vir solank u dit nodig het!! Geen internet koneksie of maandlikse huur nie. Die program is ook geregistreer per rekenaar.Help u kind vandag!! Groete Zibbi span Cell: 0614843774 educationzibbi@gmail.com


Newest Auctions in Opleiding en Onderwys

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!