Verskyn in Werk


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Werk

R0.00

 
Vakante Poste
 : 0 |   : 0

Ontvangsdame pos beskikbaar in Pretoria, Waltoo. Ons benodig die diens van ‘n professionele dame wat Afrikaans en Engels magtig is om die skakelbord te behartig, basiese kwotasies te kan doen en adminstratasie take te verrig. Geen kwalifikasie is nodig nie – dit is ‘n intreepos. Stuur CV na sales@abcus.co.za .   Vacancy: An Assistant Manager vacancy exists at a packaging plant in Silverton Pretoria. Minimum Qualifications: *Technical qualification * Experience in managing a production line * Knowledge of costing and planning * Computer literate * Driver's License Salary: R 20 000 - R 25 000 depending on experience Please e-mail a comprehensive CV to ukuthulastaffing@gmail.com     Baie dringende pos Stock Controller / Tegnikus Faerie-Glen, Pretoria Salaris R6 000 onderhandelbaar op ondervinding Ek is opsoek na ‘n Man (Ouderdom tussen 25 en 40) wat bereid is om Voorraad beheer te doen. Opleiding sal verskaf word om huishoudelike toestelle te herstel. Persoon moet ‘n tegniese aanleg he. Stuur asb dringend CV’s na adel@gmrc.co.za of skakel my op 0828283618   Baby school teacher De Wilgers - Pretoria East R 4,500 Info@pitchme.co.za Requirements Female aged 25 to 35 You will be looking after babies aged 1 - 2 Working hours: 3 full days 06:30 to 18:30 and 2 half days Permanent position Own vehicle     Worth sharing! We

R0.00

 
 DOMINO'S PIZZA
 : 0 |   : 0

 RICHARDS BAY: LOOKING FOR DRIVERS AT DOMINO'S PIZZA'S... GO AND SEE KEM THERE PLEASE  OR WHATSAPP ME 0719917794 Must have own vehicle or motorbike licence!!!

R0.00

 
 Fourways.
 : 0 |   : 0

I am recruiting for junior sales staff for a client based in Fourways . Permanent role . R7500 plus commission. Telecommunication industry 1-2 years work experience Sales is not a requirement. MUST have own car and must have matric. Email cv to careersforallrsa@gmail.com Dit is in Boksburg

R0.00

 
FNB
 : 0 |   : 0

FNB

FNB is also looking for personal assistants [27 posts] Salary: R9 710 per month Closing date: 27 June 2017 Minimum requirements: Grade 12 Contact: Natalie Woolmer Email: nwoolmer@fnb.co.za

R0.00

 
FNB is looking for Tellers [25 Posts]
 : 0 |   : 0

 Tellers [25 Posts] Salary: R8 921 per month Closing date: 26 June 2017 Minimum Requirements: (Grade 12) Contact: Veronica Hough Email: vhough@fnb.co.za

R0.00

 
Bethlehem
 : 0 |   : 0

Benodig werktuigkundige op plaas . Basiese salaris + inwoning . Ongetroudes met rooi seel of goeie ondervinding sal voorkeur geniet . Cv na bont4670757@gmail.com

R0.00

 
 +- 3maand kontrak in Brits.
 : 0 |   : 0

DAY SHIFT: 1 x Rigger 2 x Boilermaker/Fitter  1 x Rigger Assistant  3x General Labourer NIGHT SHIFT: 1x Supervisor  1x Rigger  2x Boilermaker/Fitter  1x Rigger Assistant  3x General Labourer Stuur asb CV's na mbest410@gmail.com

R0.00

 
 1 FOUR ALL RECRUITMENT (PTY) LTD
 : 0 |   : 0

My client in Benoni , is looking for an admin clerk to assist with management of petty cash, maintain office supplies and general administrative support. Salary:R9400 per month Requirements: • At least 1 to 5 years administrative experience • Must have passed grade 12 or N4 equivalent send your CV to us at 1fourall recruitment to apply. we do not charge candidates any fees. Fax:(086) 560 8367  Email:apply@1fourall.co.za

R0.00

 
 Verskillende areas
 : 0 |   : 0

Boilermakers en Fitters. GESOEK. Skilled and Semi.  STUUR CV NA  dnkruger.nk@gmail.com Whats up info na 0744880180. GEEN KANSVATTERS ASB. Whats upp as julle wil weet in watter area asb

R0.00

 
 Pieter Swanepoel
 : 0 |   : 0

Administratiewe pos beskikbaar vir 'n dame . Pastel is 'n vereiste. E-Pos CV na tgm@intekom.co.za Pieter Swanepoel

R0.00

 
Q's Mauntenance nutsman
 : 1 |   : 0

Het jy nie tyd om algemene takies te dien in en om u huis of besigbeid nie, ek kan u help. Staalwerk: motorhekke, veiligheids hekke, afdakke, elektriese instalasies en herstel, dak seel en herstel, wasmasjien droeers herstel speed queen en whirlpool, rommel verwydering via trailer, klein bou, teel op u perseel. Omgewing waar bedryf Brits NW, PTA, JHB.

R0.00

 
Kobus vd Merwe
 : 2 |   : 0

EK IS 66 JAAR OUD EN NOG BAIE GESOND. EK WIL GRAAG NOG WERK, MY GESONDHEID IS NOG UITSTEKEND. EK WOON IN SOMERSET WES IN DIE WESKAAP. EK WAS VIR PLUS MINUS 36 JAAR LANG N MUNISIPALE REKENMEESTER, IN DIE INKOMSTE AFDELING. MY POSBENAMING WAS SENIOR REKENMEESTER EN EK WAS IN BEHEER VAN DIE VERBRUIKERS AFDELING IN DIE BELASTINGSAAL EK WAS IN BEHEER VAN PLUS MINUS 36 KLERKE. MY PLIGTE HET ONDER ANDERE INGESLUIT,:BEHEER OOR DIE MAANDELIKSE HEFFINGS VAN VERBRUIKERS DEBITEURE ASOOK DIE BALANSEER VAN DIE INKOMSTE REKEINING WAT BETREF DEBITEUERE EN DIE BETAAL VAN DIE REKEINGE . EK WAS OOK IN BEHEER VAN DIE ERFBELASTING REGISTER EN DIE VERSKAF VAN STATISTIEKE VIR DIE MAANDELIKSE EN JAARLIKSE BEGROTING. EK HET OOK ONDERVINDING VAN DIVERSE KREDITEURE EN KREDIETBEHEER.EK HET NET TWEE VAKKE VAN N B COMM GRAAD MAAR HET DIT NIE VOLY TOOI NIE.EK SOEK ENIGE WERK WAAR EK REKENKUNDIG TOT HULP KAN WEES EK HET GOEIE REKENAAR KENNIS VAN EXCEL EN HET OOK N PASTEL BOEKHOU KURSUS GELOOP

R0.00

 
Sales Position
 : 0 |   : 0

PASSIONATE ABOUT SALES? YOUNG? ENERGETIC?   JOIN THIS DYNAMIC TEAM OWNERS ARE VERY SUCCESSFUL ENTREPRENEURS   Position available at Pretoria Head Office – Persequor Park   Job description:<

R0.00

 
Opsoek na werk vir qualified electrician
 : 0 |   : 0

Opsoek na werk vir n Qualified electrician. Hy is 62. Ondervinding in: Fault finding High and low maintenance General maintenance Pump station maintenance Distribution Transformers High and low voltage lines High and low voltage cables Winders Ice plant Compressors Overhead cranes HT overhead lines Safety HT switching. Certificates. Apprenteship National technical trade Mining industry engineering trade. Other certificates NOSA- employees health and safety training course EFA certificate for first aid Authorization certificate 400volts Authorization certificate 11 000 volts Certificate HV operating 3m electrical certificate of attendance- HT joints and cable ends. Pta of boksburg. 0606821021 

R0.00

 
Shzen skoonheids produkte
 : 3 |   : 0

Ek is op soek na reps wat ernstig is om op kommusie basis te werk en so 'n ekstra geldjie te verdien Jy kan my skakel maak nie saak waar jy bly Bietjie oor die produk dit is 'n natuurlike produk en ek is nou al amper 'n jaar by hul as 'n bemarker en dis die moeite werd ek het verlief geraak op die destress reeks en die spa additive en kyk nie eendag terug nie. Skakel my vir meer inligting oor hoe om te begin

R0.00

 
2016 Vol of Deeltyds...vir jou finansiele vryheid
 : 1 |   : 0

Deeltyds of voltyds .... Is jy gemotiveerd? Is jy 'n persoon wat aksie kan neem om 'n sukses te maak ?? Dan is dit vir jou .... 2016 Tyd vir finansiële vryheid . Kom sluit soos op Een van ons aanbiedings wat gehou word in Benoni op 30 Januarie en 13 en 27 Febr 2016. Geen aansluitings fooi nie . Ligte ete ingesluit .  Nie 'n verkoops persoon ? Al wat jy nodig het is 'n bereidwilligheid om aksie te neem en gemotiveerd te wees!!!!! Jy hoef nie om iets te verkoop , al wat jy hoef te doen, is om bewustheid van die maatskappy se pakkette te skep om mense wat hulle bied. As kliente pakket neem kry jy ‘n goeie kommissie vir “lead” . Dit is so eenvoudig . Geen aansluitingsfooi . Vir 'n seldsame geleentheid vir finansiële vryheid . Verdien 'n passiewe inkomste. Kyk op hulle webwerf www.affinitybn.co.za . Gebruik asseblief my upline kode : ABN3029736 of e-pos my by Lydia.s@affinitybn.co.za met woord geleentheid sal jy e-pos alle besonderhede oor hoe om te registreer gratis . 

R0.00

 
VRYSKUT JAG EN PLAASBESTUURDER
 : 6 |   : 0

EK LEWER DIENSTE AS 'N VRYSKUT PROFESSIONELE JAGTER OF PLAASBESTUURDER.  EK HET 15JR ONDERVINDING IN DIE BEDRYF.  INDIEN U MET VAKANSIE GAAN OF DALK SIEK IS, SIEN EK OM NA U PLAAS/KLEINHOEWE/OORD. EK DOEN OOK TEENWILDDIEFSTAL.  EK REIS DIE HELE SA.  SKAKEL MY VIR 'N GRATIS KWOTASIE WAT UITGEWERK WORD VLG DIE GROOTTE VAN U PLAAS.  SKAKEL CHRIS 0763962312 OF EPOS CHRIS.CZ550@GMAIL.COM.  CV, ID, SERTIFIKATE, LISENSIES EN VERWYSINGS IS BESKIKBAAR OP AANVRAAG.

R0.00

 
Call Center Agents
 : 0 |   : 0

Call Center Agents Hierdie is nie sommer net enige JOB nie!! Ons benodig mense met woema in die alie, wip in die stap, spark in die stem - Klink dit soos JY.   Kontak Claudia op 012) 940-0800, of Whatsapp na 081 568 2008. Epos ook jou cv na recruit@sahretrackin.com  

R0.00

 
FINANCIAL EVIL GENIUS
 : 0 |   : 0

  FINANCIAL EVIL GENIUS   EVIL GENIUS seeks minions to sacrifice their lives in world domination attempt. We don’t compete,   We DOMINATE!!!! YOU must be prepared to work hard 24/7. Willing to sacrifice to be able to RULE. Conquer YOUR fears. Fear of failure, fear of poverty!!!! Call now, If you have what it takes. You can earn up to R65,000.00.(OTE) What you put in is what you get out!!! Contact Derrick or Whatsapp on 073 422 9070. Send your CV to recruit@sharetrackin.com  

R0.00

 
Reaksie Offisiere benodig.
 : 0 |   : 0

Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen:   Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad  en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na Plettenberg Baai te verhuis   Volledige CV kan gefax word na 086 560 3864


Newest Auctions in Werk

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!