Verskyn in Huis Toestelle


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Huis Toestelle

R2,000

 
Kirby Matwasser
 : 0 |   : 0

Hy pas slegs op die Heritage Legend model. Dit is nog nooit gebruik nie (behalwe tydens die demonstrasie) en al die parte is nog in die boks.

R5,800

 
LPG gas/220v yskaste
 : 0 |   : 0

Yskaste: Idiaal vir jou lapa, karavaan, kamp, huisie in die bos of plekkie by die rivier/see en baie handig as die krag afgaan. Hallo mense, ons het n groot SPECIAL op 265 l gas(LPG) / 220v tweedehandse yskas/vrieskaste, hulle is gediens, getoets, en werk 100% SOOS NUUT.  SLEGS R 5 800 - (Dis 1/2 prys)  Ons kan aflewer, courier of kom haal in Potch. Los jou nommer of  Bel/whatsapp Jaco 082 840 2028 https://m.facebook.com/gasstovepotch/  

R2,850

 
Atlas Gas Geysers
 : 1 |   : 0

Atlas Gas Geysers nou teen bekostigbare pryse direk aan die publiek vanaf ons stoorkamers in Edenvale.  Gas geysers is splinternuut met 'n 1 jaar waarborg en goedgekeur deur die LPGSASA. Die geysers kan binne of buite geinstalleer word.


Newest Auctions in Huis Toestelle

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!