Verskyn in Oudhede


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Oudhede

R750

 
Langenhoven Versamelde Verse bruinstel
 : 5 |   : 0

Langenhoven Versamelde Werke bruin boek uitgawe. 13 boeke in pragtige toestand.Die stel is opgebou uit eerste en tweede druk uitgawe boeke waar dit aanvangklik per eksemplaar vrygestel was en in 1934 as n stel van twaalf boeke uitgegee was en later het nog twee bruin boeke gevolg .... boeke dertien en veertien.Die bruin stel is uiters skaars en gesog en kom selde op die mark. Kan in geen winkel gekoop word nie.Die bruin stel is afrikana in die regte sin van die woord en het groot versamelaarswaarde. Die bruin stel kan dus gekoop word as dertien eksemplare en nie as die sestien eksemplaar rooi en blou boekstelle wat heelwat later gevolg het nie. Die Stel is teen agthonderd rand beskikbaar wat heelwat minder is as die werklike versamelaars waarde. Dus boek nr.1 tot nr.13 in totaal beskikbaar. Hierdie is n uiterse skaars aanbieding wat selde in die mark voorkom. Slegs persone wat ernstig is oor versameling van skaars boeke kan my kontak, asb. Sel nr 0822976342 of e-pos by geldena@gmail.com


Newest Auctions in Oudhede

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!