Swaardiens 12V 30Amp Battery Laaiers te koop (Splinter Nuut)
Uitset is teen volle gereguleer om die battery te beskerm
LED skerm dui beide battery Volts so wel as Ampere aan
Word verkoel deur middel van in geboude waaier vir uitstekende effetiwiteit
Beskerm teen oorverhit, kort sluitings & oorlaai
Eenhed word voorsien met battery kabels so wel as battery klemme
Ek kan ook laaiers bou volgens klient se spesifikasies.
Ek het 12V 10A ook beskikbaar teen R 1000.00 stuk
Kontak my gerus vir enige navrae
Samsung Galaxy A3 - 2015 (Wit)
8MP Hoof kamera
5MP "Front facing" kamera
Die foon is in puik kondisie. Dit is gebruik as spaar telefoon en is feitlik nooit gebruik nie. ("screen guard" en pienk "jelly protector" omhulsel ingesluit)
LG K3 Selfoon (swart)
Nog nooit gebruik nie. Ek het dit gekry saam met my nuutste selfoon upgradering, maar verkies om my ou foon te gebruik.
Spesifikasies:
4.50-inch touchscreen display with a resolution of 480 pixels by 854 pixels.
1.1GHz quad-core Qualcomm Snapdragon 210 MSM8909 processor.
1GB of RAM.
8GB of internal storage that can be expanded up to 32GB via a microSD card.
Spaar R200+ elke maand op jou elektrisiteits rekening!
Die nuwe Solar Saver 300 spaar jou meer as R200 elke maand. As Eksdom (Eskom) weer die elektrisiteits tariewe verhoog, spaar jy selfs meer! Kan jy bekostig om NIE een te he nie?
R1000 af! Die gewone prys is R8500, maar ons spesiale bekendstellings aanbod is R7500!
Dis 'n "Plug-en-play" sisteem. As jy 'n elektriese prop kan bedraad, dan kan jy hierdie sisteem aan mekaar slaan. Dis kinderspeletjies! As ons 12 jarige niggie dit kan aan mekaar sit, kan jy ook! Geen elekrtrisien nodig nie- jy prop hom sommer in jou gewone huis muurprop.
Die Solar Saver 300 is draagbaar, moduler en kos 'n fraksie van 'n konventionele sonkrag sisteem. Jy kan dit selfs in 'n venster sit, solank daar nie skaduwee op val nie. Vergroot jou sisteem met jou besparings oor tyd.
Hoe werk dit? Die Solar Saver 300 sisteem bestaan uit 'n 300W fotovoltaiese paneel, gekoppel aan 'n 300W mikro inverter, wat op sy beurt in die muurprop prop. Terwyl die son op die paneel skyn, wek dit direkte stroom (DC) op en die mikro inverter sit die DC in wisselstroom (AC) om. Die AC se voltage is effen hoeer as die</