Spaar R200+ elke maand op jou elektrisiteits reken  - R7,500 Advertensie ID: 170



Aankondiging Veilings Info

Advertensie Begin: Oct 4-17:08
Aantal kere beskou: 1039

Solar_Saver_setup_wall.jpg

Beskrywing

Terugvoer Punte:

Spaar R200+ elke maand op jou elektrisiteits rekening!

Die nuwe Solar Saver 300 spaar jou meer as R200 elke maand. As Eksdom (Eskom) weer die elektrisiteits tariewe verhoog, spaar jy selfs meer! Kan jy bekostig om NIE een te he nie?

R1000 af! Die gewone prys is R8500, maar ons spesiale bekendstellings aanbod is R7500!

Dis 'n "Plug-en-play" sisteem. As jy 'n elektriese prop kan bedraad, dan kan jy hierdie sisteem aan mekaar slaan. Dis kinderspeletjies! As ons 12 jarige niggie dit kan aan mekaar sit, kan jy ook! Geen elekrtrisien nodig nie- jy prop hom sommer in jou gewone huis muurprop.

Die Solar Saver 300 is draagbaar, moduler en kos 'n fraksie van 'n konventionele sonkrag sisteem. Jy kan dit selfs in 'n venster sit, solank daar nie skaduwee op val nie. Vergroot jou sisteem met jou besparings oor tyd.

Hoe werk dit? Die Solar Saver 300 sisteem bestaan uit 'n 300W fotovoltaiese paneel, gekoppel aan 'n 300W mikro inverter, wat op sy beurt in die muurprop prop. Terwyl die son op die paneel skyn, wek dit direkte stroom (DC) op en die mikro inverter sit die DC in wisselstroom (AC) om. Die AC se voltage is effen hoeer as die



Publieke Vrae / Antwoorde

No questions have been posted about this listing.

Posisie op Kaart

Map Location

Aankondigings Info

Speel net gratis en wen - bonus.co.za

epubmonde.com
CT Airlink offers JFK Limo Service, LGA Limo Service and Newark Airport Limo Service in New Haven, Ansonia, Beacon Falls, Bethany, Branford, Cheshire, Derby, East haven, Guilford, Hamden, Madison, Middlebury, Naugatuck CT. CTAirlink use Limos for CT Limo Service in Connecticut, Bethel, Brookfield, Darien, Easton, Fairfield, Greenwich and Monroe. www.CTairlink.com is the affordable and cheapest Airport Car Service Company in CT to NYC, New York, Manhattan, Brooklyn, Queens Staten Island and Bronx NY including Manhattan Cruise Terminal, Brooklyn Cruise Terminal & Atlantic City Casinos in NJ.
Our Free Advertising site allows advertisers from around the world to promote there business or things for sales for free. Post ads in under 20 seconds as no sign up is required.