12V Battery Laaiers  - R1,500 Advertensie ID: 286



Aankondiging Veilings Info

Advertensie Begin: Jul 13-18:31
Aantal kere beskou: 225

IMG_20170521_140825_804.jpg

Opsies

  • R150

Beskrywing

Terugvoer Punte:

Swaardiens 12V 30Amp  Battery Laaiers te koop (Splinter Nuut)

Uitset is teen volle gereguleer om die battery te beskerm

LED skerm dui beide battery Volts so wel as Ampere aan

Word verkoel deur middel van in geboude waaier vir uitstekende effetiwiteit

Beskerm teen oorverhit, kort sluitings & oorlaai

Eenhed word voorsien met battery kabels so wel as battery klemme

Ek kan ook laaiers bou volgens klient se spesifikasies.

 

Ek het 12V 10A ook beskikbaar teen R 1000.00 stuk

Kontak my gerus vir enige navrae



Publieke Vrae / Antwoorde

No questions have been posted about this listing.

Posisie op Kaart

Map Location

Aankondigings Info

Speel net gratis en wen - bonus.co.za
Volgende >>

epubmonde.com
Luister na Afrikaanse Musiek op SAUKradio.com
CT Airlink offers JFK Limo Service, LGA Limo Service and Newark Airport Limo Service in New Haven, Ansonia, Beacon Falls, Bethany, Branford, Cheshire, Derby, East haven, Guilford, Hamden, Madison, Middlebury, Naugatuck CT. CTAirlink use Limos for CT Limo Service in Connecticut, Bethel, Brookfield, Darien, Easton, Fairfield, Greenwich and Monroe. www.CTairlink.com is the affordable and cheapest Airport Car Service Company in CT to NYC, New York, Manhattan, Brooklyn, Queens Staten Island and Bronx NY including Manhattan Cruise Terminal, Brooklyn Cruise Terminal & Atlantic City Casinos in NJ.
Afrikaanse Nuus