Verskyn in Garage Verkope


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Garage Verkope

R25,000

 
"Scaffolding" te koop
 : 3 |   : 0

Scaffolding te koop. Kan altesaam tot op 12 meter gebou word.Die groote is 2134mm breed by 908 mm hoog per paneel . die stel is saamgestel uit 24 rame, 8 x 2134 "cross braces", 2 x "tie bars" and 20 groot wiele. Daar is drie hout vloere beskikbaar. Die koste soos van Form-Scaff is beraam op R53 000 net soos hierdie! My prys is R 25000 onderhandelbaar, indien jy dit self kom haal. NS Fotos wys slegs 4 meter hoog! Hierdie rame kan gebruik word om drie torings van 4 meter elk te bou net soos jy wil.  Kontak Johann on 083 501 4420.


Newest Auctions in Garage Verkope

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!