Verskyn in Algemeen


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Algemeen

R2,500

 
Mabalingwe wegbreek 3 - 7 Julie 2017
 : 0 |   : 0

Mabalingwe mid-week vakansie tydens Julie skoolvakansie Max 2 Volwassenes en 2 kinders jonger as 12 4 Nagte 3 Julie - 7 Julie 2017   Kontak ahavah@protonmail.com (Ek gaan wie ookal hierin belangstel se naam en ID nommer nodig hê om die guest certificate te kan uitmaak. Dit sal ook nie oordraagbaar wees nie. Slegs die wie se naam en ID op die vorm is, sal toegelaat word. Ek het die vakansie op ons tyddeel punte bespreek, maar kan dit ongelukkig nie meer gebruik nie.)

R2,500

 
Mabalingwe wegbreek 10-14 Julie 2017
 : 0 |   : 0

Mabalingwe mid-week vakansie tydens Julie skoolvakansie Max 2 Volwassenes en 2 kinders jonger as 12 4 Nagte 10 Julie - 14 Julie 2017 Kontak ahavah@protonmail.com (Ek gaan wie ookal hierin belangstel se naam en ID nommer nodig hê om die guest certificate te kan uitmaak. Dit sal ook nie oordraagbaar wees nie. Slegs die wie se naam en ID op die vorm is, sal toegelaat word. Ek het die vakansie op ons tyddeel punte bespreek, maar kan dit ongelukkig nie meer gebruik nie.)

R400

 
Wonderwerk Eetplan
 : 4 |   : 0

Believe you CAN and you WILL. The only LIMIT is YOU! WONDERWERK EETPLAN 30 DAE/WONDER EATING PLAN. https://www.facebook.com/groups/wonderwerkeetplan/ Joining fee R200 or R300 and choose one of our photo-recipes e-books or R400 and you will receive the whole packages. A member has lost 87kg in 18 months. 

R100

 
Wanda-Full Fragrances
 : 3 |   : 0

Locally Manufactured Fragrances for Men & Woman - 96 Fragrances to choose from 30ml @ R100 & 50ml @ R150

R0.00

 
tupperware
 : 1 |   : 0

Ek is 'n agent vir tupper en watter vrou kan nou nie sonder tupper in die kombuis nie Skakel my vir jou tupper bestelling

R180

 
T-hemde te koop (Bloemfontein)
 : 4 |   : 0

T-hemde met Christelike tema te koop. Bloemfontein. Pryse wissel van R180 tot R200 elk. Groottes: M, L, XL. Kontak Tertius Fourie by 071 487 3369 (bel of whatsapp).

R0.00

 
baba en kleuter klere en bybehore
 : 3 |   : 0

Wonder u wat om te kry vir 'n babatee of wil u hê u kleinding moet orals uit staan? Ek maak unieke klere en bybehore vir babas en kleuters. Van hasies en uiltjies tot my nuutste Tie Dye klere. Alles is uniek die dat ek alles met die hand maak. Gaan kyk gerus na my Facebook bladsy vir al my goed. 

R100

 
Herbalife 6 Day Trail Pack
 : 1 |   : 0

6 Day Trail Pack   Overview   6 Day Trial Pack, giving distributors the opportunity to get potential customers to sample products and experience product benefits. 6 Formula 1 shake mix Vanilla sachets 2 Herbal tea original packets (3 servings per packet) 1 customer flyer   Key Benefits   Formula 1 Contains approximately 920 KJ per shake. Delivers 17.6 g of protein per shake Contains essential vitamins and minerals to help you achieve a balanced diet. Instant Herbal Beverage, a refreshing drink infused with green and black tea. Enjoy hot or cold for refreshing drink

R180

 
Brain Boost
 : 2 |   : 0

ADHD? KONSENTRASIE PROBLEME? GEHEUE PROBLEME??   'BRAIN BOOST JUNIOR ' vir beter geheue en konsentrasie vir kinders 4-12 jaar (ook beskikbaar vir volwassenes)   Brain Boost Junior is 'n Suid-Afrikaanse geformuleerde en vervaardigde natuurlike aanvulling .   Vir slegs R180.00   'BRAIN BOOST JUNIOR'  is spesiaal geformuleer vir kinders tussen die ouderdomvan 4-12 jaar en kom in 'n stroop vorm voor.   VOORDELE:   • Verbeter die vervoer van die voedingstowwe na die brein, • Komunikeer met die brein se neurotransmitters • Verbeter geheue en konsentrasie • Verbeter bui (skep kalmte)

R187.50

 
Charcoal Sticks
 : 0 |   : 0

Dear Reader Would just like to introduce myself to you, I\'m Chris Barnard from ArtCharcoal and offers \"charcoal sticks\" for art students and professional artists. For example, a packet with three sticks (one thin - one medium - one thick) is available at R3:75. The recommended retail price is R10:00. Bulk orders are a minimum of 50 packs for R187:50 without postage, postage is about R45, so a total of R232:50 for 50 packs.   Kind Regards, ArtCharcoal Team.

R0.00

 
Fotograaf beskikbaar
 : 1 |   : 0

Skakel my grus vir enige fotografie dienste, troues, korporatiewe geleenthede, paartjie fotos en nog baie meer. Kontak no 083 456 9813 en epos - deon@dwphotography.co.za . Bereid om te reis regoor Suid Afrika.

R0.00

 
Unirec Manufacturing Pty Ltd
 : 5 |   : 0

Ons vervaardig materiaal hantering masjinerie. Silos Awegare en Voerkraal kampe / hekke. Besoek gerus ons webtuiste unirec.yolasite.com vir meer inligting of kontak ons direk.

R1,499

 
69c/min oproepe heeldag en aldag
 : 1 |   : 0

Spaar tot en met 70% op oproepe. Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid. UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASE Vra gerus vir ons meer inligting by acorncorner13@gmail.com


Newest Auctions in Algemeen

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!