INspan Musiek Fees in Harties vir ons behoeftiges Advertensie ID: 163



Aankondiging Veilings Info

Advertensie Begin: Jul 31-2:43
Aantal kere beskou: 1201

Inspanposter.jpg

Beskrywing

Terugvoer Punte:

Hier is die Kunstenaars vir Inspan Musiekfees, komende Saterdag te Oppi Stage. Gaan groot pret wees. Kom ondersteun asb. om ONS behoeftiges te help!
 
01 AUGUST OPPI STAGE BENEFIT ARTIST TIME SLOTS:
 
Celeste 10H00 10H30
Renier Skippie Scheepers 10H30 11H00
Dixi 11H00 11H30
Ivan van den Heever 11H30 12H00
Chene Prinsloo 12H00 12H30
Boertjie Kellerman 12H30 13H00
Cinda De Klerk en Dirk 13H00 13H30
Arisia Entertainer 13H30 14H00
Monique Grobler 14H00 14H30
Etene 14H30 15H00
Leonard Griebenow 15H00 15H30
Andrea 15H30 16H00
Jeffrey Robert Smith 16H00 16H30
Landman Janse v Rensburg 16H30 17H00
Geoff St John 17H00 17H30
Sandy Lee 17H30 18H00
Machiel Roets ?? 18h00 18H30
Andre van Wyngaardt 18H30 19H00

HAVE A GREAT SHOW!
 
Kom help ons Volk. Inspan Musiek Fees het nog plek vir Kunstenaars, Uitstallers, Kos Stalletjies ens. op 1 August te Hartebeespoort. 
 
Baie dankie aan al die kunstenaars wat daar gaan wees ons waardeer die ondersteuning. Baie dankie aan Kallies Paneelkloppers vir die donasie wat aangewend gaan word om die hoender sosaties se vleis mee te koop. Dankie ook aan Oasis en Avalanche water wat elk 5 pakke water geskenk het. Dankie Vader vir U Genade. Dankie aan almal wat alreeds hand by gesit het, dit sou nie sonder julle gebeur het nie.
 
Ons Inspan Musiek Fees ten bate van eiendoms ontwikkeling vir hawelose en behoeftiges, asook kos ens. vir ons mense in nood, word op 1 Augustus gehou by Oppi Stage, 20km vanaf Hartebeespoort op die Pretoria Noord pad. 
Kontak ons gerus indien U wil optree. 
 
Ingang sal R30 'n volwassene wees met 'n blikk



Publieke Vrae / Antwoorde

No questions have been posted about this listing.

Posisie op Kaart

Map Location

Aankondigings Info

Speel net gratis en wen - bonus.co.za

epubmonde.com
CT Airlink offers JFK Limo Service, LGA Limo Service and Newark Airport Limo Service in New Haven, Ansonia, Beacon Falls, Bethany, Branford, Cheshire, Derby, East haven, Guilford, Hamden, Madison, Middlebury, Naugatuck CT. CTAirlink use Limos for CT Limo Service in Connecticut, Bethel, Brookfield, Darien, Easton, Fairfield, Greenwich and Monroe. www.CTairlink.com is the affordable and cheapest Airport Car Service Company in CT to NYC, New York, Manhattan, Brooklyn, Queens Staten Island and Bronx NY including Manhattan Cruise Terminal, Brooklyn Cruise Terminal & Atlantic City Casinos in NJ.
Our Free Advertising site allows advertisers from around the world to promote there business or things for sales for free. Post ads in under 20 seconds as no sign up is required.