AMNESTIE vir die Boerevolk Politieke Gevangenes Advertensie ID: 295



Aankondiging Veilings Info

Advertensie Begin: Nov 28-13:05
Aantal kere beskou: 70

amnestie vir boeremag.jpg

Beskrywing

Terugvoer Punte:

Wilhelm Pretorius en die Boerevolk se Politieke Gevangenes (ondermeer sommiges van die Boeremag aangehoudenes) is tans besig met hul AMNESTIE aansoeke. Die manne benodig u en u vriende en familie se hulp om die petisie ter ondersteuning van hul amnestie aansoeke te teken. Hulle het genoeg onreg verduur die afgelope 15 jaar! Kom ons bewys ons ondersteuning.

Besoek www.boervin.org vir die skakel na die petisie om dit aanlyn te teken of teken die petisie direk by of kontak Riëtte by 082 776 6597 vir die petisievorms of om te help met die verspreiding daarvan. 



Publieke Vrae / Antwoorde

No questions have been posted about this listing.


Aankondigings Info

Speel net gratis en wen - bonus.co.za

epubmonde.com
Luister na Afrikaanse Musiek op SAUKradio.com
CT Airlink offers JFK Limo Service, LGA Limo Service and Newark Airport Limo Service in New Haven, Ansonia, Beacon Falls, Bethany, Branford, Cheshire, Derby, East haven, Guilford, Hamden, Madison, Middlebury, Naugatuck CT. CTAirlink use Limos for CT Limo Service in Connecticut, Bethel, Brookfield, Darien, Easton, Fairfield, Greenwich and Monroe. www.CTairlink.com is the affordable and cheapest Airport Car Service Company in CT to NYC, New York, Manhattan, Brooklyn, Queens Staten Island and Bronx NY including Manhattan Cruise Terminal, Brooklyn Cruise Terminal & Atlantic City Casinos in NJ.
Afrikaanse Nuus