Verskyn in Eiendom te Huur


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Eiendom te Huur

R3,000

 
Meyerspark, Pretoria: Groot kamer met eie badkamer
 : 0 |   : 0

Groot kamer met eie badkamer in huis te huur.  Onmiddellik beskikbaar. Eie ingang. Onderdak parkering.  R 3 000 per maand vooruit betaalbaar (elektrisiteit uitgesluit). Deel en gebruik van kombuis en woonkamers saam met een ander inwoner. Slegs nie-rokers welkom. Verkieslik geen troeteldiere. Onderdak parkering. Naby ‘The Grove’ Winkelsentrum en snelweë. Kontak Riëtte by 082 776 6597

R2,750

 
VERBLYF BESKIKBAAR VIR KKNK
 : 6 |   : 0

4 SLAAPKAMER HUIS TE HUUR VIR KKNK IN OUDTSHOORN VERKIESLIK VIR VOLLE DEUUR VAN FEES 2 BADKMAERS KOMBUIS AREA GROOT LEEF AREA MET KROEG ASOOK BINNE BRAAI EN BUITE BRAAI EN SWEMBAD GROOT BOOMRYKE TUIN GENOEG PARKERING  KAN 7 PERSONE HUISVES ADRES 11 KLEINKAROOSTRAAT OUDTSHOORN REGOOR GIMNASIUM SKOOL PRYS R2750 PER DAG(R392.00 PPPD)

R850

 
Vakansiehuis Reebok Mosselbaai
 : 0 |   : 0

2 slaapkamers 2badkamers Slaapplek vir 5 persons en vir n 6de persoon op slaapbank 600meter vanafdie strand 10km vanaf Hartenbos end ongeveer 30 km vanaf lughawe veilige parkering err ten volle omhein, buitebraai naby vulstasie pick n pay, kafee, jerk, slaghuis en drankwinkel R850 per dag buite seisoen en R1250 bonne seisoen

R0.00

 
Weiding te huur in PTA omgewing
 : 0 |   : 0

Opsoek na 100Ha weiding's grond om te huur met die opsie om te koop in die Pretoria omgewing. Moenie verder as 'n uur se ry van PTA af wees nie. Water is 'n vereiste. Geboue is nie belangrik nie. Kontak my gerus by 0721889124 of lynelleclark@gmail.com

R3,000

 
Aandag alle Eiendom eienaars
 : 1 |   : 0

Property.CoZa office will be running an exclusive pricing structure within our rental portfolio to assist you as property owner with either the placement of a new tenant or management of your property as a whole. We want to give you the ultimate experience in service delivery from a rental perspective to ensure that we retain you as a client (and hopefully as a friend) for life!  These packages have been structured on the basis that a set fee is paid, irrespective of the value of your rental. Don’t delay, contact our Rental Property Agent specialist Lynelle Clark on Cell No:   072 188 9124   or Send her an email at lynelleclark@gmail.com for more information. 

R0.00

 
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 07981680
 : 3 |   : 0

Bekostibare vakansiebestemming en selfsorg gesins akkommodasie loopafstand na swem strand. Skakel ons vir Suidkus verhuurings en verblyf, ons is geregistreer en goedgekeur en bied U akkommodasie is in n sekuriteits kompleks. Topanga 32 is n l uukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig , 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak en braai geriewe. Chelsea Place 7 het g een see uitsig nie maar het privaattuintjie en privaat speelplek vir die kinders. Ons is lede van die National Small Business Chamber of South Africa (NSBC) en Suidkus Toerisme Raad. Be

R500

 
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see
 : 5 |   : 0

Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 Ons vakansie akkommodasie is in n sekuriteits kompleks en is loopafstand na die swem strand. Topanga 32 en Chelsea Place 7 is geregistreer en goedge keur deur die Suidkus Toerisme Raad. Ons is ook lede van die National Small Business Chamber of South Africa (NSBC). Topanga 32 is n l uukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see <span style="line-height: 115%; font-family: 'Arial Narrow','sans-serif'; font-size: 8p

R170

 
“bed” - GASTEKAMERS  PER UUR en NAG - PAROW/KAAP
 : 4 |   : 0

  Need a bed???   Only R170 for first hour, R80 per hour every additional hour.   Any day, any time, any hour   Contact Wilma 0815367430. gastekamers247@gmail.com   <p style="line-height: 1.38; margin-top: 0pt; margin-bottom: 0

R170

 
“bed” - GASTEKAMERS  PER UUR en NAG - PAROW/KAAP
 : 4 |   : 0

  Need a bed???   Only R170 for first hour, R80 per hour every additional hour.   Any day, any time, any hour   Contact Wilma 0815367430. gastekamers247@gmail.com   <p style="line-height: 1.38; margin-top: 0pt; margin-bottom: 0

R170

 
PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHT
 : 2 |   : 0

DAY HOURS from 6 o"clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. <span style="font-size: 13.333333333333332px; font-family: Arial; color: #666666; background-color: #ffffff; font-weight: normal; font-style: normal; font-variant: normal; text-decoration: none; vertical-align: baseline; white-spac


Newest Auctions in Eiendom te Huur

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!