2 slaapkamers 2badkamers Slaapplek vir 5 persons en vir n 6de persoon op slaapbank 600meter vanafdie strand 10km vanaf Hartenbos end ongeveer 30 km vanaf lughawe veilige parkering err ten volle omhein, buitebraai naby vulstasie pick n pay, kafee, jerk, slaghuis en drankwinkel R850 per dag buite seisoen en R1250 bonne seisoen
Bekostibare vakansiebestemming en selfsorg gesins akkommodasie loopafstand na swem strand. Skakel ons vir Suidkus verhuurings en verblyf, ons is geregistreer en goedgekeur en bied U akkommodasie is in n sekuriteits kompleks. Topanga 32 is n l uukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig , 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak en braai geriewe. Chelsea Place 7 het g een see uitsig nie maar het privaattuintjie en privaat speelplek vir die kinders. Ons is lede van die National Small Business Chamber of South Africa (NSBC) en Suidkus Toerisme Raad. Be