Kobus vd Merwe  - R0.00 Advertensie ID: 236



Aankondiging Veilings Info

Advertensie Begin: Sep 8-14:00
Aantal kere beskou: 578

CV_MASTER.doc

Beskrywing

Terugvoer Punte:

EK IS 66 JAAR OUD EN NOG BAIE GESOND. EK WIL GRAAG NOG WERK, MY GESONDHEID IS NOG UITSTEKEND. EK WOON IN SOMERSET WES IN DIE WESKAAP. EK WAS VIR PLUS MINUS 36 JAAR LANG N MUNISIPALE REKENMEESTER, IN DIE INKOMSTE AFDELING. MY POSBENAMING WAS SENIOR REKENMEESTER EN EK WAS IN BEHEER VAN DIE VERBRUIKERS AFDELING IN DIE BELASTINGSAAL EK WAS IN BEHEER VAN PLUS MINUS 36 KLERKE. MY PLIGTE HET ONDER ANDERE INGESLUIT,:BEHEER OOR DIE MAANDELIKSE HEFFINGS VAN VERBRUIKERS DEBITEURE ASOOK DIE BALANSEER VAN DIE INKOMSTE REKEINING WAT BETREF DEBITEUERE EN DIE BETAAL VAN DIE REKEINGE . EK WAS OOK IN BEHEER VAN DIE ERFBELASTING REGISTER EN DIE VERSKAF VAN STATISTIEKE VIR DIE MAANDELIKSE EN JAARLIKSE BEGROTING. EK HET OOK ONDERVINDING VAN DIVERSE KREDITEURE EN KREDIETBEHEER.EK HET NET TWEE VAKKE VAN N B COMM GRAAD MAAR HET DIT NIE VOLY TOOI NIE.EK SOEK ENIGE WERK WAAR EK REKENKUNDIG TOT HULP KAN WEES EK HET GOEIE REKENAAR KENNIS VAN EXCEL EN HET OOK N PASTEL BOEKHOU KURSUS GELOOP



Publieke Vrae / Antwoorde

No questions have been posted about this listing.

Posisie op Kaart

Map Location

Aankondigings Info

Speel net gratis en wen - bonus.co.za
<< Vorige Volgende >>

epubmonde.com
CT Airlink offers JFK Limo Service, LGA Limo Service and Newark Airport Limo Service in New Haven, Ansonia, Beacon Falls, Bethany, Branford, Cheshire, Derby, East haven, Guilford, Hamden, Madison, Middlebury, Naugatuck CT. CTAirlink use Limos for CT Limo Service in Connecticut, Bethel, Brookfield, Darien, Easton, Fairfield, Greenwich and Monroe. www.CTairlink.com is the affordable and cheapest Airport Car Service Company in CT to NYC, New York, Manhattan, Brooklyn, Queens Staten Island and Bronx NY including Manhattan Cruise Terminal, Brooklyn Cruise Terminal & Atlantic City Casinos in NJ.
Afrikaanse Nuus