Hulp gesoek Advertensie ID: 231



Aankondiging Veilings Info

Advertensie Begin: Aug 12-11:58
Aantal kere beskou: 513

IMG-20160727-WA0009~2.jpg

Beskrywing

Terugvoer Punte:

More my volk, 
Hope probeer om n verskil te maak met die kampe in en om Gauteng, en ek het julle hulp nodig. Ons wil n gemeenskap gebou oprig in Brakpan, eienaar het n bouvalige plekkie gegee daarvoor, maar ons het dringend material nodig om dit in te rig. Die belangrikste doel is om hulle te help om n inkomste te genereer, en dis die doel van ons beplanning. 
Ons soek glas vir vensters, n safety deur, vloer teels, afskortings, lessenaars of werks banke, n sitkamer stel vir lees hoekie, verf, baddens, wasbań∑ke, toilette, boek rakke, materiaal, naaimasjiene, gereedskap vir juwele maak, boormasjiene, sweis masjiene, brei en hekel naalde en wol, staal, rakke, ens 
As jy bereid is om te help, kontak vir my, Dalene op 0724861009 of Shaun 0746641275 
Ons het aflaai plekke oral op die Oos Rand en Pretoria

Het ook kundiges nodig om vir die mense te leer, raak asb betrokke
Donasies word ook met graagte ontvang, ons is n nie winsgewende organisasie wat net in wit plakkers kampe werk, enige iemand kan met graagte betrokke raak, of net n bietjie kom inloer. Fase 1 van ons mini Home Makeover Projek is amper klaar, fase 2 begin September, bring n span, en help om hulle trots terug te gee. 
Hope
Fnb Cheque 62477329546
Tak 210-243
Verw: gemeenskap
Ons help ook met klere, kospakkies vir ou mensies en kinders, skool gereedskap, meubels, komberse en bybels. Gereelde uitryk en bekendstellings, sluit aan op facebook
The Hope Project
The Hope Project Outreach Project
Ons het ook n bundel van gedigte en stories te koop, geskryf deur Suid Afrikaners. Kry vir jou een teen R139.00 elk, posgeld extra.
Epos dalene.naude@gmail.com vir verdere besonderhede



Publieke Vrae / Antwoorde

No questions have been posted about this listing.

Posisie op Kaart

Map Location

Aankondigings Info

Speel net gratis en wen - bonus.co.za

epubmonde.com
CT Airlink offers JFK Limo Service, LGA Limo Service and Newark Airport Limo Service in New Haven, Ansonia, Beacon Falls, Bethany, Branford, Cheshire, Derby, East haven, Guilford, Hamden, Madison, Middlebury, Naugatuck CT. CTAirlink use Limos for CT Limo Service in Connecticut, Bethel, Brookfield, Darien, Easton, Fairfield, Greenwich and Monroe. www.CTairlink.com is the affordable and cheapest Airport Car Service Company in CT to NYC, New York, Manhattan, Brooklyn, Queens Staten Island and Bronx NY including Manhattan Cruise Terminal, Brooklyn Cruise Terminal & Atlantic City Casinos in NJ.
Our Free Advertising site allows advertisers from around the world to promote there business or things for sales for free. Post ads in under 20 seconds as no sign up is required.