Verskyn in Landbou


Sort By:   GridListGallery
  • All
  • Classifieds
  • Auctions

Newest Classifieds in Landbou

R0.00

 
700Ha Bees/Wilds Plaas, NW
 : 0 |   : 0

700Ha Bees/Wilds Plaas(binneplaas). 2 Kampe aangeplante weiding - Borseltjie gras, 2 Kampe natuurlike weiding. Verskeidenheid wild, sterk water met Suiderkruis windpomp. 33km vanaf Setlagole op die Vergeleë pad.

R45,000

 
Kubota BX25 Utility Tractor
 : 5 |   : 0

Hydrostatic Transmission Start with the strength and versatility of a compact utility tractor. Blend them with the agile handling of 4WD and the feel of a garden tractor. Add new upgraded features, then reinforce the end product with incomparable reliability, and you've got the Kubota BX25. This Kubota Bx25 comes complete with Front end loader and a BT601 Backhoe. 

R0.00

 
Lusern bale te koop
 : 2 |   : 0

4 kantige Lusern bale te koop goed versorg R1000 per ton los maat is ook beskikbaar teen R45.00 per baal skakel my by 0603753451 as u belangstel

R9,698

 
10 000 litre water tank
 : 2 |   : 0

10 000 litre water tank, direct from factory in Pretoria West. We also do installations and delivery in Gauteng. Dimensions: 2300 x 2700 mm. Contact Freddy for expert advise. 

R5,000

 
Bly op hoogte met wat op jou plaas aangaan
 : 0 |   : 0

SpudsCalc bied vir elke produsent waarde vir geld deurdat bewerkings, gif, kunsmis, plant en oes beplannings op jou foon, tablet of rekenaar bygewerk en besigtig kan word. SpudsCalc word deur Sensako gebruik en onderskryf. Die program is web-gebaseerd, dus is daar geen installasies of ekstra hardeware nodig nie. Al wat die gebruiker nodig het is toegang tot die internet. Die program bly groei volgens gebruikers se behoeftes en beoog ons om dit binne 1 jaar uit te brei tot die program van keuse vir elke saaiboer in Suid-Afrika. SpudsCalc is in Afrikaans en eenvoudig gebruikersvriendelik. Besoek ons Facebook blad en "like" die bladsy om op hoogte te bly van nuwe verwikkelinge en spesiale aanbiedinge. Spesiale aanbod tot 30 Junie 2016: Koop 'n program en kry 10% afslag. Dus R4500 eenmalig en R240 per maand (R90 vir die databasis en R150 vir administrasie van die databasis, soos veranderings, verbeterings en rugsteun van u databasis). Laat ons die werk vir jou doen!

R80,000

 
D-38023 Buhler Top white meule
 : 0 |   : 0

Dit raak winter, koring en ertjie boere kan dit beslis gebruik. Start a mill, do tests runs, prosess grain, soya, peas, rice, dried unions, garlic etc. Process your own product, cut out the middle man and become one ! For sale - Potchefstroom. 2 x D-38023 Buhler adjustable mills, 45 Kw motor, 3-5 ton/hour processing, 2 inlet feeds, 100% working condition. Only R 80 000 each. 1 x refrigerator dryer, 1200-700 Kpa, ideal for a storage barn/ building 1000m/2 Only R 60 000. Comment your e-mail adress for photos, info and specs. Call/whatsapp Jaco @ 082 840 2028 for more.

R0.00

 
Landbou toerusting
 : 6 |   : 0

AED Imports and Exports(Pty)Ltd is n lokale nuwe besigheid wat spesaliseer in landbou- en konstruksietoerusting. Ons het verskeie items beskikbaar. Drones nou beskikbaar teen die beste pryse, Drone is n 3DR maak met 4 x MAPIr kameras vir kartering. Sou u van u toerusting wil verkoop en of toerusting koop kontak ons gerus 24H per dag. Ons het nasionale en internnasionle kopers. Dankie


Newest Auctions in Landbou

Sorry! There are no "auctions" currently listed in this category. Please check back soon!