Help

Hieronder is 'n paar gereelde vra en antwoorde om mee te begin.

Hoeveel kos dit om te registreer?

Niks. Dit is tans gratis vir verkopers en kopers, maar in die toekoms as ons geld miskien wil insamel vir volkshulp en gemeenskaplike doeleindes sal ons dit oorweeg om miskien 'n klein "belasting" te hef.

Hoeveel kos dit om 'n advetensie of aankondiging te plaas?

Is hierdie webverf sekuur?

Ja. Jou transaksies word beskerm deur die nuutste kodering tegnologie.

Hoe vind ek waarna ek soek hierso?

Daar is verskeie maniere:

  • Ons bied 'n vinnige Soek vorm op die voorblad vir jou om met sleutelwoorde te soek.
  • Ons bied 'n Gevorderde Soektog bladsy vir jou om jou soek kriteria te verfyn.
  • Ons bied op filters terwyl jy snuffel en kategorie deurkyk.
  • As jy reeds weet wat jy soek, kan jy blaai deur die kategorieë wat op die linkerkant van die webwerf se bladsye verskyn.

Kan ek gunsteling items spaar om later weer te kyk?

Ja, beslis. Jy kan jou eie "gunstelinge" lys in stand hou in jou rekening area. Elke notering op ons webwerf het 'n "Voeg by gunstelinge" skakel. Kliek op die skakel en ons sal die item by jou gunstelinge lys bysit.

Wat as ek nie kan vind wat ek soek nie?

Jy kan soek filters in jou rekening area opstel. Ons webwerf sal dan deur alle nuwe notisies kyk, wanneer dit op die webwerf geplaas word, en as 'n item gelys word wat aan jou filter (soek) kriteria pas, sal ons outomaties aan jou 'n e-pos stuur.

Hoe kommunikeer kopers en verkopers met mekaar?

Ons bied kopers met die vermoë om die verkoper te kontak deur middel van 'n vorm wat toeganklik is op elk van die verkoper se aanbieding bladsye. Die verkoper sal dan in kennis gestel word deur e-pos van die koper se vrae en die verkoper kan óf antwoord per e-pos, of in teken by hul rekening en antwoorde deur ons ter plaatse boodskap-stelsel. Die verkoper kan kies om hul e-pos adres anoniem te behou.