V.co.za Pryse

Eerstens, alle profyt van dié webwerf gaan na ons "Krygskas" om te gebruik op dié werf, bevordering van Volk Ekonomiese Bemagtiging en aan spesifieke sake rondom onafhanklikheid.
Die aanbied van jou diens, aankondiging, produkte of items op V.co.za is baie maklik. Nie net gee ons jou 'n paar groot voordele, maar dit is ook verniet, en ons bied ons kliënte ook twee groot opsies:
Die gewone Geklassifiseerde advertensie formaat met volle beskrywing, fotos, videos, ens, of 'n veiling formaat.
(Kontak Ons vir details). Beskou asb. die prys skedule hieronder. Registreer op ons Webwerf.


Basiese Plan (Gratis)

Elke notiesie gee die geleentheid om tot 6 photos op te laai. Vra gerus as U meer nodig het!

Silver

Geklassifiseerde Advertensie Pryse

R0.00
R90.00
R15.00
R15.00

Kategorie Spesifiek Pryse

R0.00
R0.00
R0.00
R0.00

Veiling Advertensie Pryse

R0.00
R90.00
R15.00
R15.00

Kategorie Spesifiek Pryse

R0.00
R0.00
R0.00
R0.00