All listings for: ahavah


Photo Title
Tags Price Time Left Winkel
Classified Nissan Sentra 1.6 Gxi (2000 model) Nissan Sentra 1.6 Gxi (2000 model)

Nissan Sentra 1.6 Gxi Peacock Blue Power steering Gear lock Electric windows Central locking Spare wheel Die kar is tans in Louis Trichardt, maar ek sal op die koper se kostes dit enige plek in Suid-Afrika kan aflewer.

Kar, Motor, Nissan, Sentra, Te Koop R55,000 -  
Classified Mabalingwe wegbreek 3 - 7 Julie 2017

Mabalingwe mid-week vakansie tydens Julie skoolvakansie Max 2 Volwassenes en 2 kinders jonger as 12 4 Nagte 3 Julie - 7 Julie 2017   Kontak ahavah@protonmail.com (Ek gaan wie ookal hierin belangstel se naam en ID nommer nodig hê om die guest certificate te kan uitmaak. Dit sal ook nie oordraagbaar wees nie. Slegs die wie se naam en ID op die vorm is, sal toegelaat word. Ek het die vakansie op ons tyddeel punte bespreek, maar kan dit ongelukkig nie meer gebruik nie.)

R2,500 -  
Classified Mabalingwe wegbreek 10-14 Julie 2017

Mabalingwe mid-week vakansie tydens Julie skoolvakansie Max 2 Volwassenes en 2 kinders jonger as 12 4 Nagte 10 Julie - 14 Julie 2017 Kontak ahavah@protonmail.com (Ek gaan wie ookal hierin belangstel se naam en ID nommer nodig hê om die guest certificate te kan uitmaak. Dit sal ook nie oordraagbaar wees nie. Slegs die wie se naam en ID op die vorm is, sal toegelaat word. Ek het die vakansie op ons tyddeel punte bespreek, maar kan dit ongelukkig nie meer gebruik nie.)

R2,500 -  
Classified Samsung Galaxy A3 (2015) Selfoon - Wit

Samsung Galaxy A3 - 2015 (Wit) 8MP Hoof kamera 5MP "Front facing" kamera Die foon is in puik kondisie. Dit is gebruik as spaar telefoon en is feitlik nooit gebruik nie. ("screen guard" en pienk "jelly protector" omhulsel ingesluit)

R2,000 -  
Classified LG K3 Selfoon (swart)

LG K3 Selfoon (swart) Nog nooit gebruik nie. Ek het dit gekry saam met my nuutste selfoon upgradering, maar verkies om my ou foon te gebruik.    Spesifikasies: 4.50-inch touchscreen display with a resolution of 480 pixels by 854 pixels. 1.1GHz quad-core Qualcomm Snapdragon 210 MSM8909 processor. 1GB of RAM. 8GB of internal storage that can be expanded up to 32GB via a microSD card.

R1,200 -  
Classified Kirby Matwasser

Hy pas slegs op die Heritage Legend model. Dit is nog nooit gebruik nie (behalwe tydens die demonstrasie) en al die parte is nog in die boks.

R2,000 -