All listings for: Riette


Photo Title
Tags Price Time Left Winkel
Classified AMNESTIE vir die Boerevolk Politieke Gevangenes AMNESTIE vir die Boerevolk Politieke Gevangenes

Wilhelm Pretorius en die Boerevolk se Politieke Gevangenes (ondermeer sommiges van die Boeremag aangehoudenes) is tans besig met hul AMNESTIE aansoeke. Die manne benodig u en u vriende en familie se hulp om die petisie ter ondersteuning van hul amnestie aansoeke te teken. Hulle het genoeg onreg verduur die afgelope 15 jaar! Kom ons bewys ons ondersteuning. Besoek www.boervin.org vir die skakel na die petisie om dit aanlyn te teken of teken die petisie direk by of kontak Riëtte by 082 776 6597 vir die petisievorms of om te help met die verspreiding daarvan. 

R0.00 -  
Classified Meyerspark, Pretoria: Groot kamer met eie badkamer

Groot kamer met eie badkamer in huis te huur.  Onmiddellik beskikbaar. Eie ingang. Onderdak parkering.  R 3 000 per maand vooruit betaalbaar (elektrisiteit uitgesluit). Deel en gebruik van kombuis en woonkamers saam met een ander inwoner. Slegs nie-rokers welkom. Verkieslik geen troeteldiere. Onderdak parkering. Naby ‘The Grove’ Winkelsentrum en snelweë. Kontak Riëtte by 082 776 6597

Badkamer, Huis, Huur, Kamer, Onderdak Parkering, Privaat Ingang R3,000 -