Sort By:   GridListGallery

Listings tagged with : Huis

R860,000

3-slaapkamerhuis in Riebeeckstad, Welkom, Boorgat
 : 3 |   : 0

Classified

3-slaapkamerhuis te koop in Riebeeckstad, Welkom, te koop. Erf grote: 867 vierkante meter. Prys: R860 000. Swembad, Boorgat, Diefwering, Alarmstelsel, Dakwaaiers, Lugreelaars, en vele meer. Kontak: Peter Murray. Tel. 057-388-2952. Sel. 076-305-6795. E-pos. petermurray46@gmail.com

R3,000

Meyerspark, Pretoria: Groot kamer met eie badkamer
 : 0 |   : 0

Classified

Groot kamer met eie badkamer in huis te huur.  Onmiddellik beskikbaar. Eie ingang. Onderdak parkering.  R 3 000 per maand vooruit betaalbaar (elektrisiteit uitgesluit). Deel en gebruik van kombuis en woonkamers saam met een ander inwoner. Slegs nie-rokers welkom. Verkieslik geen troeteldiere. Onderdak parkering. Naby ‘The Grove’ Winkelsentrum en snelweë. Kontak Riëtte by 082 776 6597