Sort By:   GridListGallery

Listings tagged with : Liefdadigheid

R0.00

INspan Musiek Fees in Harties vir ons behoeftiges
 : 3 |   : 0

Classified

Hier is die Kunstenaars vir Inspan Musiekfees, komende Saterdag te Oppi Stage. Gaan groot pret wees. Kom ondersteun asb. om ONS behoeftiges te help!   01 AUGUST OPPI STAGE BENEFIT ARTIST TIME SLOTS:   Celeste 10H00 10H30 Renier Skippie Scheepers 10H30 11H00 Dixi 11H00 11H30 Ivan van den Heever 11H30 12H00 Chene Prinsloo 12H00 12H30 Boertjie Kellerman 12H30 13H00 Cinda De Klerk en Dirk 13H00 13H30 Arisia Entertainer 13H30 14H00 Monique Grobler 14H00 14H30 Etene 14H30 15H00 Leonard Griebenow 15H00 15H30 Andrea 15H30 16H00 Jeffrey Robert Smith 16H00 16H30 Landman Janse v Rensburg 16H30 17H00 Geoff St John 17H00 17H30 Sandy Lee 17H30 18H00 Machiel Roets ?? 18h00 18H30 Andre van Wyngaardt 18H30 19H00 HAVE A GREAT SHOW!   Kom help ons Volk. Inspan Musiek Fees het nog plek vir Kunstenaars, Uitstallers, Kos Stalletjies ens. op 1 August te Hartebeespoort.    Baie dankie aan al die kunstenaars wat daar gaan wees ons waardeer die ondersteuning. Baie dankie aan Kallies Paneelkloppers vir die donasie wat aangewend gaan word om die hoender sosaties se vleis mee te koop. Dankie ook aan Oasis en Avalanche water wat elk 5 pakke water geskenk het. Dankie Vader vir U Genade. Dankie aan almal wat alreeds hand by gesit het, dit sou nie sonder julle gebeur het nie.   Ons Inspan Musiek Fees ten bate van eiendoms ontwikkeling vir hawelose en behoeftiges, asook kos ens. vir ons mense in nood, word op 1 Augustus gehou by Oppi Stage, 20km vanaf Hartebeespoort op die Pretoria Noord pad.  Kontak ons gerus indien U wil optree.    Ingang sal R30 'n volwassene wees met 'n blikk