Aankondiging Veilings Info
Advertensie Begin: Nov 28-12:52
Aantal kere beskou: 1156
Beskrywing
Terugvoer Punte:
Groot kamer met eie badkamer in huis te huur. Onmiddellik beskikbaar. Eie ingang. Onderdak parkering. R 3 000 per maand vooruit betaalbaar (elektrisiteit uitgesluit). Deel en gebruik van kombuis en woonkamers saam met een ander inwoner. Slegs nie-rokers welkom. Verkieslik geen troeteldiere. Onderdak parkering.
Naby ‘The Grove’ Winkelsentrum en snelweë.
Kontak Riëtte by 082 776 6597
Publieke Vrae / Antwoorde
No questions have been posted about this listing.